Bospaddaboom

Plantspesie
(Aangestuur vanaf Tabernaemontana ventricosa)

Die bospaddaboom (Tabernaemontana ventricosa) is 'n middelgroot boom wat voorkom noord van Durban tot by die grens van Mosambiek en ook in die oostelike hooglande van Zimbabwe. Die boom groei in woudrande en onder die kruin van woude. Die boom se FSA-nommer is 645.[2]

Bospaddaboom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. ventricosa
Binomiale naam
Tabernaemontana ventricosa
Hochst. ex A.DC., (1844)
Sinonieme[1]
  • Conopharyngia rutshuruensis De Wild.
  • Conopharyngia usambarensis (K.Schum ex Engl.) Stapf
  • Conopharyngia ventricosa (Hochst. ex A.DC.) Stapf
  • Domkeocarpa pendula Markgr.
  • Sarcopharyngia ventricosa (Hochst. ex A.DC.) Boiteau
  • Tabernaemontana usambarensis K.Schum ex Engl.

Galery

wysig

Verwysings

wysig
  1. "Tabernaemontana ventricosa". The Plant List (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 4 Augustus 2013.
  2. https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook

wysig

Bronne

wysig

Eksterne skakels

wysig