Taizhou, Zhejiang
(Aangestuur vanaf Taitsjou, Zhejiang)
Taizhou (Chinees: 台州) is 'n stad in die Chinese provinsie Zhejiang met 'n bevolking van 5 968 800 in 2010.
Taizhou 台州 | |
---|---|
Stad | |
'n Uitsig oor Taizhou. | |
Koördinate: 28°40′00″N 121°21′00″O / 28.66667°N 121.35000°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Zhejiang |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Zhang Hongming (张鸿铭) |
Oppervlak | |
• Land | 9 411 km2 (3 634 vk. myl) |
• Water | 80 000 km2 (30 000 vk. myl) |
• Stedelik | 1 264 km2 (488 vk. myl) |
• Metro | 1 538 km2 (594 vk. myl) |
Hoogte | 1 382 m (4 534 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 5 968 800 |
• Stedelik | 1 125 180 |
• Stedelike digtheid | 730/km2 (1 900/vk. myl) |
• Metro | 1 575 252 |
• Metrodigtheid | 1 200/km2 (3 200/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Skakelkodes | 576 |
Webwerf | zjtz.gov.cn |
Die stad is geleë in die ooste van China aan die Oos-Chinese See. Taizhou is 'n nuutontwikkelde nywerheidstad en vervoerknooppunt tussen Sjanghai, Wenzhou en Ningbo.