Tecoma stans
Die geelklokkies (Tecoma stans) is 'n immergroen indringerplant en klein boompie of struik wat inheems is aan die suidelike Verenigde State van Amerika en Meksiko. Dit kom voor in die oostelike gedeeltes van Suid-Afrika; kus en onmiddelike binneland van die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal, deur Mpumalanga en Limpopo. In Engels staan dit bekend as yellow trumpetbush of yellow bells.
Geelklokkies | |
---|---|
Tecoma stans | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | T stans
|
Binomiale naam | |
Tecoma stans |
Voorkoms
wysigDie plant is klein en word nie groter as 2 tot 4 m nie. Dit groei in savanne, waterlope en langs paaie.
Bron
wysig- Natuurlewe van Suid-Afrika Duncan Butchart Struik Nature 2012 ISBN 978-1-4317-0248-0
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tecoma stans.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Tecoma stans