Tegniese Universiteit van München
Tegniese Universiteit in Duitsland
Die Tegniese Universiteit van München of TUM (Duits: Technische Universität München) is 'n universiteit geleë in München, Duitsland. Dit is een van die grootste tegniese universiteite in Duitsland. Die universiteit het ongeveer 32 500 ingeskrewe studente. Die universiteit is in 1868 geopen.
Tegniese Universiteit van München | |
---|---|
Technische Universität München | |
Hoofgebou van die Universiteit | |
Leuse: | Die unternehmerische Universität |
Leuse in Afrikaans: | Die entrepreneuriese universiteit |
Leuse in Engels: | The Entrepreneurial University |
Gestig: | 1868 |
Tipe: | Openbare universiteit |
Befondsing: | €1,17 miljard[1] (2013, insluitend hospitaal) |
President: | Wolfgang A. Herrmann |
Personeel: | 9 704[1] (2013) |
Studentetal: | 35 979[1] (wintersemester 2013/14) |
Ligging: | München, Beiere, Duitsland
48°8′55″N 11°34′5″O / 48.14861°N 11.56806°O |
Affiliasies: | TU9, ATHENS, GE4, EUA, TIME, CESAER, EuroTech Universities |
Webtuiste: | tum.de |
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 "Die TUM in Zahlen" (in Duits). TU München. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 April 2020. Besoek op 2 Junie 2014.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tegniese Universiteit van München.
- (de) (en) Amptelike webwerf