Telefoonnommers in Japan
- +81 stuur hierheen aan.
Skakelkode 81
Skakelvoorsyfers
wysig0 Nasionale gebiedskode voorsyfer 00 Draer kiesing voorsyfer 010 Internasionale skakel voorsyfer 184 Voorsyfer om oproeper ID te weerhou 186 Voorsyfer om oproeper ID te voorsien
Tipe nommers
wysig1xx Spesiaale nommers 00xx Draer kiesing kodes 0x 1-syfer geografiese gebiedskodes 0xx 2-syfer geografiese gebiedskodes 0xxx 3-syfer geografiese gebiedskodes 0xxxx 4-syfer geografiese gebiedskodes 0xxxxx 5-syfer geografiese gebiedskodes 0x0 2-syfer nie-geografiese gebiedskodes (uitgesluit 010) 0xx0 3-syfer nie-geografiese gebiedskodes (01x0, 0570, 0800, 0910, 0990)
Neem kennis, dat vir internasionale oproepe na Japan, die eerste '0' syfer nie gebruik moet word nie. Dus, byvoorbeeld, om 090 1111 1111 uit die VSA te skakel, moet jy 011-81-90-1111-1111 gebruik.
Lengte van nommers
wysigSpesiale nommers is 3 syfers lank Geografiese nommers is 10 syfers lank, insluitende die voorste nul 0x0 Nie-geografiese nommers is 11 syfers lank, insluitende die voorste nul 0xx0 Nie-geografiese nommers is 10 syfers lank, insluitende die voorste nul
Nooddienste
wysig110 Polisie 118 Maritiemenood 119 Brandweer 171 Aardbewingbystand
Operateur dienste
wysig100 NTT operateur 106 Operateur ondersteunde kollekteeroproep diens 108 Geoutomatiseerde kollekteeroproep diens 113 NTT tegniese fout blitslyn 116 NTT kliëntediens en algemene navrae
NTT = Nippon Telegraph and Telephone
Gidsdienste
wysig104 NTT nasionale gidsnavrae 0057 KDDI internasionale gidsnavrae
Spesiale dienste
wysig114 Geoutomatiseerde nommer-besig toets 115 Telegram diens 117 Pratende horlosie 136 Inliging oor laaste inkomende oproep 177 Weervoorspelling
Langafstand draerkeuse (Myline)
wysigMet die uitsondering van 001, is al die kieskodes 4 syfers lank. Hulle word voor die nommer geskakel om die spesifieke draer te kies.
001 KDDI (international) 0033 NTT Communications 0036 NTT East 0037 Fusion Communications 0039 NTT West 0041 Japan Telecom (international) 0056 KDDI (international) 0061 Japan Telecom (international) 0071 Verizon Japan 0077 KDDI (national) 0080 T-Systems 0081 Fusion Communications 0088 Japan Telecom (national) 0089 T-Systems
Nie-geografiese gebiedskodes
wysig0120 NTT Freedial, tollfree services 0130 Automated information services 0140 Disaster relief wireless communications 0160 Disaster relief satellite communications 0170 NTT Dengon Dial, chat line services 0180 NTT Telegong, TV/Radio show feedback dial-in 0180 NTT Teledome, automated information services 0190 NTT Angel Line, automated directory services via PC/modem 0190 NTT Annai Jozu, automated directory services via telephone 0800 Other tollfree services 020 Paging services 030 Mobile telephony services (legacy systems, PDC, J-CDMA, UMTS) 040 Mobile telephony services (legacy systems, PDC, J-CDMA, UMTS) 050 IP telephony service (via internet service providers) 0570 Navi Dial, non-geographic wireline 060 Universal personal number services 070 Mobile telephony and data services (PHS) 080 Mobile telephony and data services (PDC, J-CDMA, UMTS) 090 Mobile telephony and data services (PDC, J-CDMA, UMTS) 0910 Private circuit access, local rate services 0990 NTT DialQ2, premium rate services
Uitbedryfgestelde gebiedskodes
wysig0150 Voorheen gebruik vir maritieme radio kommunikasie 0450 Voorheen gebruik vir maritieme radio kommunikasie 0750 Voorheen gebruik vir maritieme radio kommunikasie
Gebiedskodes (市外局番 "shigai-kyokuban") van sekere hoofstede
wysig011 Sapporo 017 (volgende syfer 7) Aomori 018 (volgende syfer 8) Akita 019 (volgende syfer 6) Morioka 022 Sendai 023 (volgende syfer 6) Yamagata 024 (volgende syfer 5) Fukushima 024 (volgende syfer 9) Koriyama 0242 Aizu Wakamatsu 025 Niigata 026 Nagano 027 (volgende syfer 2) Maebashi 027 (volgende syfer 3) Takasaki 028 (volgende syfer 6) Utsunomiya 03 Tokyo 043 (volgende syfer 2 of 3) Tsjiba 044 Kawasaki 045 Yokohama 046 (volgende syfer 2) Atsugi 0468 Yokosuka 048 Saitama 049 Kawagoe 052 Nagoya 053 Hamamatsu 054 Shizuoka 055 Kofu 058 Gifu 059 Tsu 06 Osaka 072 Sakai 073 Wakayama 0742 Nara 075 Kyoto 076 (volgende syfer 2)Kanazawa 0761 Komatsu 076 (volgende syfer 4)Toyama 0766 Takaoka 0776 Fukui 078 Kobe 0792 Himeji 082 Hiroshima 0827 Iwakuni 083 Yamaguchi 0852 Matsue 086 Okayama 087 (volgende syfer 8) Takamatsu 088 (volgende syfer 6) Tokushima 088 (volgende syfer 8) Kochi 089 (volgende syfer 9) Matsuyama 092 Fukuoka 093 Kitakyushu 0942 Kurume 095 (volgende syfer 8) Nagasaki 0952 Saga 0956 Sasebo 096 Kumamoto 097 Oita 098 Naha 0985 Miyazaki 099 Kagoshima
Geografiese nommers is 10 syfers lank insluitende voorste 0 en die gebiedskode. Gevolglik het digbevolkde gebiede korter gebiedskodes, terwyl minder digbevolkde gebiede langer gebiedskodes het. Byvoorbeeld:
06 xxxx xxxx (Osaka) 075 xxx xxxx (Kyoto) 0742 xx xxxx (Nara) 04992 x xxxx (Niijima island, Tokyo pref.) 082486 xxxx (Takano, Hiroshima pref.)
Gebiedskodes verminder van die noorde na die suide; Sapporo in Hokkaido (die noordelikste prefektuur) het 011, en Setouchi-cho's 09973 is ver na die suide in Kagoshima. Toe die telefoonsisteem uitgedink was, was Okinawa nog steeds onder VSA okkupasie, so toe dit teruggegee is aan Japan in 1972, is die telefoonnommers ingedruk tussen Miyazaki (098x) en Kagoshima (099x), en begin met 0988, 0989, en 0980.
Tydens die 1990's, toe planne beraam is om middelgroote stede en dorpe te amalgameer in groter munisipaliteite, is telefoonnommersisteme vooraf saamgesmelt. Byvoorbeeld,
07442 x xxxx Kashihara (Nara prefektuur) 07444 x xxxx Sakurai 074452 xxxx Takatori 074454 xxxx Asuka ens.
word:
0744 2x xxxx Kashihara 0744 4x xxxx Sakurai 0744 52 xxxx Takatori 0744 54 xxxx Asuka ens.
Baie van hierdie dorpe het egter geweier om saam te smelt, en het oproepers met meer nommers gelaat wanneer plaaslike oproepe geskakel word. Dit is gedeeltelik gebalanseer deur nie 'n gebiedskode te skakel vir 'n buurstad nie.
Sien ook
wysig- Telephone numbering plan
- Lys skakelkodes in Japan
- Telephone information page of the Japan National Tourist Organisation (JNTO) [1]