Tempelinstituut
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Plek | Jerusalem |
---|---|
Land | Israel |
Openingsjaar | 1987 |
Tipe museum | Argitektuur en Bybelse figure |
Webtuiste | www.templeinstitute.org/ |
Die Tempelinstituut (מכון המקדש - Machón HaMikdash) is 'n museum, navorsingsinstituut en opvoedkundige sentrum in Jerusalem. Dit is in 1987 gestig deur Rabbi Yisrael Ariel. Die instituut is toegewy aan die twee tempels in Jerusalem (die Eerste en Tweede Tempel).
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met The Temple Institute. |
- The Temple Institute
- Wright, Lawrence. "Forcing the End: Why do Pentecostal cattle breeder from Mississippi and an Orthodox Rabbi from Jerusalem believe that a red heifer can bring change?". Frontline at PBS. Besoek op 11 Julie 2014.