Tetragonia halimoides
Plantspesie
Tetragonia halimoides is 'n klein vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap tussen Piketberg en die Paarl voor. Daar plant is deel van die fynbos en daar in min omtrent die spesie bekend.
Tetragonia halimoides | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Tetragonia |
Spesie: | T. halimoides
|
Binomiale naam | |
Tetragonia halimoides Fenzl, (1862)
|