Thaba Phatswa is 'n klein nedersetting in die Suidoos-Vrystaat, Suid-Afrika, ongeveer 30 km suidoos van Thaba Nchu en 22 km noord van Hobhouse. Die nedersetting lê teenaan die Leeurivier en aan die voet van die Malutiberge, naby die grens tussen die Vrystaat en Lesotho.

Thaba Phatswa
Gehug
Thaba Phatswa is in Vrystaat
Thaba Phatswa
Thaba Phatswa
 Thaba Phatswa se ligging in Vrystaat
Koördinate: 29°18′58″S 27°7′8″O / 29.31611°S 27.11889°O / -29.31611; 27.11889
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikThabo Mofutsanyana
MunisipaliteitMantsopa
Oppervlak
 • Totaal0,60 km2 (0,23 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal915
 • Digtheid1 525/km2 (3 950/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.1%
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense76.4%
 • Swart mense22.7%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Afrikaans 84.9%
 • Sotho 9.4%
 • Engels 2.6%
 • Tswana 1.1%
 • Ander 2.0%

Die dorpie huisves oorwegend (76%) Kleurlinge.

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Thaba Phatswa". Sensus 2011.