Thamnea hirtella
Plantspesie
Thamnea hirtella is 'n meerjarige, blomdraende struik wat deel is van die Bruniaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor in die Witzenberge. Dit het 'n voorkomsgebied van 280 km² en daar is vier subpopulasies. Die plant is deel van die fynbos.
Thamnea hirtella | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Bruniales |
Familie: | Bruniaceae |
Genus: | Thamnea |
Spesie: | T. hirtella
|
Binomiale naam | |
Thamnea hirtella Oliv., (1867)
| |
Sinonieme | |
|