The Lay of the Land
The Lay of the Land is 'n roman van die Amerikaanse skrywer Richard Ford wat die eerste keer in 2006 gepubliseer is. Dit is die derde deel van sy Frank Bascombe tetralogie: voorafgegaan deur die romans The Sportswriter (1986) en Independence Day (1995), en vervolg deur die versameling novelles Let Me Be Frank with You (2014).
The Lay of the Land
| |
---|---|
Skrywer | Richard Ford |
Land | Verenigde State |
Taal | Engels |
Genre | Roman |
Uitgewer | Alfred A. Knopf |
Uitgegee | Oktober 2006 |
Medium | Druk (gebind & sagteband) |
Bladsye | 496 |
ISBN | 0-676-97248-9 |
Voorloper | The Sportswriter en Independence Day |
Vervolg | Let Me Be Frank with You |