The Unicorns
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
The Unicorns was 'n indiepopmusiekgroep vanuit Montreal, Quebec (Kanada) wat in Desember 2000 deur Nicholas Thorburn en Alden Penner gevorm is en later deur Jamie Thompson in Desember 2003 aangevul is.[1]
The Unicorns | |
---|---|
Oorsprong | Montreal, Quebec (Kanada) |
Jare aktief | 2000 — 2004 |
Etikette | Caterpillars of the Community, Alien8 |
Assosiasies | Th' Corn Gangg, Islands, Clues |
Gewese lede | Nicholas Thorburn Alden Penner Jamie Thompson |
Diskografie
wysigAlbums
wysig- Three Inches of Blood (vroeëre aparte demos)
- Unicorns Are People Too (Caterpillars of the Community, 500 kopieë, Maart 2003)
- Who Will Cut Our Hair When We're Gone? (Alien8, November 2003; Swart/Pienk viniel op March 2004 vrygestel)
Verwysings
wysig- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Oktober 2009. Besoek op 11 Junie 2009.