Thembisile Hani Plaaslike Munisipaliteit

Thembisile Hani
Kaart van Suid-Afrika wat Thembisile Hani in Mpumalanga aandui
Provinsie Mpumalanga
Distriksmunisipaliteit Nkangala
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode MP315
Burgemeester Ndaweni Mahlangu
Hoofstad Kwaggafontein
Grootste tale Suid-Ndebele, Noord-Sotho, Zoeloe
Area 2 384 km²  
Bevolking 310 458 (2011)

Die Thembisile Hani Plaaslike Munisipaliteit is een van die Plaaslike Munisipaliteite in die Nkangala-distriksmunisipaliteit in Mpumalanga, Suid-Afrika.

Nedersettings

wysig

Nedersettings in die munisipaliteit sluit in: