Theuns Briers
Theunis Petrus Daniel Briers (11 Julie 1929 – 7 Oktober 2018) was 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat sewe toetse vir die Springbokke gespeel het en vyf toetsdrieë gedruk het. Hy is in die Paarl gebore. Hy maak sy toetsdebuut op 6 Augustus 1955 teen die Britse Leeus as vleuel; waar hy ook al sy toetse gespeel het. Hy het vir die Westelike Provinsie rugby gespeel.
| |||||
Volle naam | Theunis Petrus Daniel Briers | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 11 Julie 1929 | ||||
Geboorteplek | Paarl, Kaapprovinsie, Unie van Suid-Afrika | ||||
Sterftedatum | 7 Oktober 2018 (op 89) | ||||
Sterfteplek | Bloubergstrand, Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,83 m | ||||
Massa | 88,45 kg | ||||
Skool | Hoër Seunskool Paarl | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Vleuel | ||||
Springbokno. | 313 | ||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1955–56 | Suid-Afrika | 7 | (15) |
Bronne
wysig- (en) "Theuns Briers". ESPNcricinfo. Besoek op 9 Maart 2020.
- (af) "Oud Springbok dood aan hartaanval". Nuus24. 8 Oktober 2018. Besoek op 9 Maart 2020.
- (en) "Springbok Rugby Hall of Fame". Genslin. Besoek op 9 Maart 2020.