Till Lindemann
Till Lindemann (gebore 4 Januarie 1963) is 'n Duitse sanger en liedjieskrywer. Hy is veral bekend as die hoofsanger en liriekskrywer van die Duitse musiekgroep Rammstein.
Till Lindemann | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Gebore | 4 Januarie 1963 Leipzig, Duitse Demokratiese Republiek |
Oorsprong | Schwerin, Duitsland |
Genres | |
Beroep(e) | Sanger, liedjieskrywer, digter, en akteur |
Jare aktief | 1986–hede |
Assosiasies | |
Webwerf | www |
Hy het in klein rolle in rolprente verskyn en het ook drie digbundels gepubliseer.
As 'n akteur is hy bekend vir sy rolle in die rolprente Lost Highway (1997), How High (2001), Lilya 4-Ever (2002), en Nymphomaniac: Vol. I (2013).
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2001: How High
- 2002: xXx
- 2013: Nymphomaniac: Vol. I
- 2015: Rammstein in Amerika
- 2016: Rammstein: Paris
- Phuketgrad
Televisierolprente
wysig- 2006: Anakonda im Netz
Digkuns
wysig- Lindemann, Till (2002). Messer [Mes]. Frankfurt am Main: Eichborn. ISBN 3-8218-0927-2.
- Lindemann, Till (2013). In stillen Nächten [In Stille Nagte]. Köln: Kiepenheuer & Witsch. ISBN 978-3462045246.
- Lindemann, Till (2020). 100 Gedichte [100 Gedigte]. Köln: Kiepenheuer & Witsch. ISBN 978-3462053326.