Tin(II)jodied
Tin(II)jodied SnI2 is 'n sout van tin, in sy +2 oksidasietoestand, en jodium.
Algemeen | |
---|---|
Naam | Tin(II)jodied |
IUSTC-naam | Tin(II)jodied |
Chemiese formule | SnI2 |
Molêre massa | 372,50 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 10294-70-9[1] |
Voorkoms | Geel/rooi vastestof[1] |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a=1417 pm; b=453,5; c=1087; β=92,0°[2] |
Ruimtegroep | C2/m |
Nommer | 12 |
Smeltpunt | 320 °C[1] |
Kookpunt | 720 °C[1] |
Digtheid | 5,28 [kg/m3] @ 20 °C[1] |
Oplosbaarheid | onoplosbaar in water [1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | onbrandbaar |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Kristalstruktuur
wysigDie struktuur is monoklinies en het 'n taamlik ingewikkelde gelaagde AX₂-struktuur waarin tin in twee verskillende omringings voorkom. Tweederde van hulle is in 'n omringing soos dit ook in SnCl2 se struktuur teruggevind word. Die ander tinatome is in kettings.[2]
Sintese
wysigHierdie jodied kan vanuit die elemente vervaardig word, maar die produk is dikwels verontreinig met SnI4. 'n Suiwere produk kan verkry word deur:
By afkoeling kristalliseer die vaste verbinding as oranjerooi kristalle.[3]
Perovskietsonselle
wysigTin(II)jodied is 'n geskikte uitgangsmateriaal vir die vervaardiging van perovskietsonselle wat geen lood bevat nie.. SnI2 is oplosbaar in DMF en kan saam met metielammoniumjodied CH3NH2SnI3 vorm wat 'n perovskiet-struktuur besit.[4]
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 1,6 "Safety data sheet". Thermofisher. Besoek op 27 Julie 2023.
- ↑ 2,0 2,1 R. A. Howie, W. Moser and I. C. Trevena (1972). "The crystal structure of tin(II) iodide". Acta Cryst. B28: 2965–2971. doi:10.1107/S0567740872007290.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ Stolzenberg, A.M., Gray, T.P. and Ching, S. (2014). Tin(II) Iodide. In Inorganic Syntheses: Volume 36. doi:10.1002/9781118744994.ch44.
{{cite book}}
: Onbekende parameter|editors=
geïgnoreer (hulp)AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ "Perovskite Precursor: High Quality Tin (II) Iodide (SnI2)". TCI. Besoek op 28 Julie 2023.