Tirreense-Adriatiese sklerofiele en gemengde woude
Die Tireense-Adriatiese sklerofiele en gemengde woude vorm 'n WWF-ekostreek wat dele van die vasteland van Italië, asook die eilande Korsika, Sisilië, Malta en die Dalmatiese eilande omvat.
Tirreense-Adriatiese sklerofiele en gemengde woude | ||||
Ekostreek | ||||
WWF-kode | PA1222 | |||
Lande | Italië, Malta, Frankryk, Kroasië | |||
Bioom | Mediterreense woud, bos- en struikveld | |||
Ekosone | Palearktiese gebied | |||
Floraryk | Holarctis | |||
Oppervlakte | 85 000 km² | |||
Beskerm | % | |||
|
Fauna
wysigDaar is twee endemiese subspesies van herkouers: mouflon (Ovis aries musimon) en die Korsikaanse rooihert (Cervus elaphus corsicanus) en heelparty voëls soos Silvia sarda, Gyps fulvus, Falco eleonorae, Falco biarmicus, Accipiter brevipes, Hieraaetus fasciatus.[1]
Verwysings
wysig- ↑ "WWF PA1222" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Maart 2018.