Titania (maan)
Titania (ook Uranus III) is die grootste maan van die planeet Uranus, en ook die agste grootste maan in die sonnestelsel ná Triton.
Titania, soos waargeneem deur die Voyager 2-ruimtetuig op 24 Januarie 1986. | |
Ontdekking | |
---|---|
Ontdek deur | William Herschel |
Datum | 11 Januarie 1787 |
Alternatiewe name | Uranus III |
Wentelbaaneienskappe | |
Halwe lengteas | 435 910 km[1] |
Wentelperiode | 8,706 234 dae[1] |
Baanhelling | 0,340° (tot Uranus se ewenaar)[1] |
Satelliet van | Uranus |
Fisiese eienskappe |
|
Gem. radius | 788,4 ± 0,6 km (0,1235 Aardes) |
Oppervlakte | 7 820 000 km² |
Volume | 2 065 000 000 km³ |
Massa | 3,527 ± 0,0921 kg (5,908−4 Aardes) |
Gem. digtheid | 1,711 ± 0,005 g/cm³ |
Oppervlak- aantrekkingskrag | 0,38 m/s² |
Ontsnapping- snelheid | 0,773 km/s |
Rotasieperiode | vermoedelik sinchronies |
0,35 (geometries) 0,17 (Bond) | |
Skynmagnitude | 13,9[2] |
Atmosfeer | |
Oppervlakdruk | <10–20 nbar |
Samestelling | Koolstofdioksied Stikstof Metaan |
William Herschel het die maan op 11 Januarie 1787 ontdek, saam met Oberon. Die maan is vernoem na die elwekoningin Titania en vrou van Oberon uit William Shakespeare se Midsomernagdroom.
Verwysings
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Titania (moon). |
- ↑ 1,0 1,1 1,2 "Planetary Satellite Mean Orbital Parameters". Jet Propulsion Laboratory, California Institute of Technology. Besoek op 6 Oktober 2009.
- ↑ Newton, Bill; Teece, Philip (1995). The guide to amateur astronomy. Cambridge University Press. p. 109. ISBN 978-0-521-44492-7.