Goudkoester
(Aangestuur vanaf Tmetothylacus)
Die goudkoester (Tmetothylacus tenellus) is 'n voël en swerwer uit Oos-Afrika na oop, droë boomveld en savanne. Die voël is minder as 10 keer in Suid-Afrika opgeteken. Almal was mannetjies en dit was elke keer in die somer gewees. Die voël is 15 cm groot en weeg 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Golden pipit.
Goudkoester | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Tmetothylacus Cabanis, 1879
|
Spesie: | T. tenellus
|
Binomiale naam | |
Tmetothylacus tenellus (Cabanis, 1878)
|
Die voël is die enigste spesie wat aan die genus Tmetothylacus behoort. Al die ander koesters behoort aan die genus Anthus, wat ook onder die familie Motacillidae en die orde van sangvoëls ressorteer.
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Tmetothylacus tenellus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)