Trachyandra montana
plantspesie
Trachyandra montana is 'n meerjarige plant wat tot die genus Trachyandra behoort en vorm deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom voor in die Riviersonderendberge en het 'n voorkomsgebied van slegs 19 km2. Die plant het tans geen bedreigings nie en word as seldsaam beskou.
Trachyandra montana | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. montana
|
Binomiale naam | |
Trachyandra montana J.C.Manning & Goldblatt, (2007)
|