Trachyandra thyrsoidea
plantspesie
Trachyandra thyrsoidea is 'n meerjarige plant wat tot die genus Trachyandra behoort. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Die plant kom voor in die renosterveld vanaf die Klein Roggeveld, suid van Sutherland suidwaarts tot by Matjiesfontein en ooswaarts tot by Prins Albert.
Watertoue | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. thyrsoidea
|
Binomiale naam | |
Trachyandra thyrsoidea (Baker) Oberm., (1962)
| |
Sinonieme | |
|