Transnet Rail Engineering
Transnet Rail Engineering, voorheen bekend as Transwerk, is 'n filiaal van die Transnetbesigheid. Sy funksie is om Suid-Afrika se treine aanhou te laat rol. Volgens die operasionele verslag van Transnet, sluit Transnet Rail Engineering se verantwoordelikheid in "die instandhouding, opgradering en vervaardiging van lokomotiewe, trokke, passasierswaens, rolkomponente en verwante vervoertoerusting".
Transnet Rail Engineering | |
Tipe | Dogtermaatskappy |
---|---|
Gestig | 1928 |
Hoofkantoor | Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika |
Gebied bedien | Suid-Afrika |
Industrie | Spoorvervoer |
Bedryfsinkomste | R3,8 miljard (2006) |
Werknemers | ~6 400 |
Moedermaatskappy | Transnet |
Webwerf | transwerk.co.za |
Die maatskappy bedryf sewe fabrieke in Suid-Afrika. Transnet Rail Engineering het verkoopskantore in 7 Europese lande, 11 in Afrika-lande en in Australië.
Spoordiensoperateurs wat verband hou met Transnet Rail Engineering, sluit in:
Eksterne skakels
wysig- Transwerke se operasionele verslag by Transnet Geargiveer 29 September 2006 op Wayback Machine