Maak hoofkeuseskerm oop
Persoon wat 'n trekklavier speel.

'n Trekklavier is 'n musiekinstrument, 'n groot konsertina met klawers soos 'n klavier. Dit staan ook bekend as 'n akkordeon.

Die bekendste trekklavierspeler wat Suid-Afrka opgelewer het, was Nico Carstens (*1926–†2016). Hy het meer as 1200 liedjies geskryf en op die trekklavier gespeel.

Sien ookWysig

Eksterne skakelsWysig