Tropic Thunder

2008 rolprent deur Ben Stiller

Tropic Thunder is satiriese aksiekomediefilm deur Ben Stiller wat op 13 Augustus 2008 vrygestel is.[2][3] Die rolprent vertolk Stiller, Jack Black, Robert Downey Jr., Jay Baruchel en Brandon T. Jackson as 'n groep primadonna-akteurs wat 'n film oor die Viëtnamoorlog maak. Wanneer hul gefrustreerde regisseur hulle in die middel van 'n oerwoud laat val en in 'n ongeluk sterf, word hulle gedwing om op hul toneelspelvaardighede staat te maak om die werklike aksie en gevaar te oorleef.

Tropic Thunder
Regisseur Ben Stiller
Draaiboek Justin Theroux
Ben Stiller
Etan Cohen
Musiek deur Theodore Shapiro
Kinematografie John Toll
Ateljee Dreamworks Pictures
Red Hour Films
Goldcrest Pictures
Verspreider
Uitgereik 13 Augustus 2008
Speeltyd 1 uur 47 minute
Land Verenigde State van Amerika
Verenigde Koninkryk
Duitsland
Taal Engels
Begroting VS$ 92,000,000
Bruto wins VS$ 195,702,963
IMDb-profiel

Rolverdeling

wysig

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 "Tropic Thunder". AFI Catalog of Feature Films. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 April 2014. Besoek op 24 Mei 2017.
  2. "Tropic Thunder". IMDb. Amazon. Besoek op 23 Desember 2023.
  3. "Tropic Thunder". Rotten Tomatoes. Fandango Media. Besoek op 23 Desember 2023.

Eksterne skakels

wysig