Tugela Ferry
nedersetting in Suid-Afrika
Tugela Ferry is 'n dorp geleë in die middel van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die nedersetting, wat een van die armste in die land is, is ook in die voormalige tuisland KwaZulu geleë. Die dorpie is 30 km suid van Pomeroy en langs die Tugelarivier. Die naam is ontleen aan die pont wat gebruik is om oor die Tugelarivier te gaan voor die enkellaanstaalbrug gebou is.
Tugela Ferry | |
---|---|
Koördinate: 28°44′47″S 30°26′55″O / 28.74639°S 30.44861°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | Umzinyathi |
Munisipaliteit | Msinga |
Oppervlak | |
• Totaal | 4,11 km2 (1,59 vk. myl) |
Hoogte | 777 m (2 549 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 093 |
• Digtheid | 509/km2 (1 320/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 1.9% |
• Indiërs/Asiërs | 0.2% |
• Bruin mense | 0.7% |
• Swart mense | 97.2% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 95.4% |
• Engels | 1.9% |
• Ander | 2.7% |
Poskode (strate) | 3010 |
Poskode (posbusse) | 3010 |
Skakelkode | 033 |
Sien ook
wysigBronne
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Tugela Ferry". Sensus 2011.