Tweespruit is 'n klein landboudorp in die Vrystaat, in Suid-Afrika. Die dorp is tussen Thaba Nchu en Ladybrand. Die R709-streeksroete gaan deur die dorp.

Tweespruit
Tweespruit is in Vrystaat
Tweespruit
Tweespruit
 Tweespruit se ligging in Vrystaat
Koördinate: 29°11′08″S 27°01′44″O / 29.18556°S 27.02889°O / -29.18556; 27.02889
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikThabo Mofutsanyane
MunisipaliteitMantsopa
Oppervlak
 • Totaal5,1 km2 (2,0 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal5 791
 • Digtheid1 135/km2 (2 940/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense3.5%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense5.3%
 • Swart mense90.5%
 • Ander0.4%
Taal (2011)
 • Sotho 84.3%
 • Afrikaans 9.1%
 • Engels 2.0%
 • Gebaretaal 1.5%
 • Ander 3.1%
Skakelkode051

Galery

wysig

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Som van hoofplekke Tweespruit en Borwa 2011-sensus.