Tylecodon ectypus
plantspesie
Die krimpsiektebossie (Tylecodon ectypus) is 'n plant wat hoort tot die familie Crassulaceae. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en is deel van die Sukkulente Karoo. Die spesie kom in die Richtersveld by Steinkopf voor waar daar 'n aantal subpopulasies is. Die plant is seldsaam en het geen bedreigings nie.
Krimpsiektebossie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Saxifragales |
Familie: | Crassulaceae |
Genus: | Tylecodon |
Spesie: | T. ectypus
|
Binomiale naam | |
Tylecodon ectypus F.Gren. & van Jaarsv., (2020)
|