Tylecodon pygmaeus
Plantspesie
Die dwerg botterboom (Tylecodon pygmaeus) is 'n plant wat hoort tot die familie Crassulaceae. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Knersvlakte voor waar dit deel van die Sukkulente Karoo vorm. Dit het 'n voorkomsgebied van 534 km².
Dwerg Botterboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Saxifragales |
Familie: | Crassulaceae |
Genus: | Tylecodon |
Spesie: | T. pygmaeus
|
Binomiale naam | |
Tylecodon pygmaeus (W.F.Barker) Toelken, (1978)
| |
Sinonieme | |
|