uMlalazi Plaaslike Munisipaliteit
| |||
Provinsie | KwaZulu-Natal | ||
Distriksmunisipaliteit | uThungulu | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | KZN284 | ||
Hoofstad | Eshowe | ||
Grootste tale | Zoeloe (92%), Engels | ||
Area | 2 214 km² | ||
Bevolking | 213 601 (2011) |
Die uMlalazi Plaaslike Munisipaliteit, vernoem na die uMlalazirivier, is een van die Plaaslike Munisipaliteite in die uThungulu-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.
Nedersettings
wysigNedersettings in die munisipaliteit: