Umlazi
Umlazi (ook gespel uMlazi) is 'n dorp in KwaZulu-Natal, suidwes van Durban. Die township het 404 811 inwoners in 2011 gehad, waarvan 99,4% swartmense was.[2] Zoeloe (91%) en Xhosa (3%) is die grootste huistale. Umlazi is in 1967 gestig en is vandag die grootste township in die provinsie.[3]
Umlazi | |
---|---|
Umlazi | |
Koördinate: 29°58′S 30°53′O / 29.967°S 30.883°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Munisipaliteit | eThekwini |
Stigting | 1967 |
Oppervlak | |
• Totaal | 47,46 km2 (18,32 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 404 811 |
• Digtheid | 8 530/km2 (22 100/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.2% |
• Bruin mense | 0.1% |
• Swart mense | 99,4% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 91,4% |
• Xhosa | 3,0% |
• Engels | 2.1% |
• Ander | 3.5% |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Umlazi". Sensus 2011.
- ↑ 2011-sensus (Umlazi)
- ↑ "Umlazi.co.za". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Oktober 2006. Besoek op 20 Junie 2014.