Universiteit van Rennes 1

Die Universiteit van Rennes 1 (Frans: Université Rennes 1) is 'n universiteit geleë in Rennes, Frankryk.

Universiteit van Rennes 1
Université Rennes 1

Leuse:La volonté de progresser, d'innover, d'entreprendre
Leuse in Afrikaans:Die wil tot vooruitgang, innovasie en onderneming
Leuse in Engels:The will to progress, innovate, and undertake
Gestig:1970
Tipe:Openbare universiteit
Befondsing:€90 miljoen
President:Guy Cathelineau
Personeel:1 619
Studentetal:23 300
Ligging:Rennes, Bretagne, Frankryk
48°07′05″N 1°38′17″W / 48.11806°N 1.63806°W / 48.11806; -1.63806
Kampus:Rennes, Lannion, Saint-Brieuc, Saint-Malo
Webtuiste:univ-rennes1.fr

Fakulteite

wysig
  • Natuurwetenskappe
  • Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
  • Ingenieurswese

Eksterne skakels

wysig