Uraan(IV)sulfied
Algemeen | |
---|---|
Naam | Uraan(IV)sulfied |
Chemiese formule | US2 |
Molêre massa | 302,16 [g/mol] [1] |
CAS-nommer | 12039-14-4[1] |
Voorkoms | staalgrys vastestof[2] |
Fasegedrag | |
Fase | α-fase |
Selkonstantes | 1029,3pm; 637,4pm[2] |
Ruimtegroep | P4/ncc[2] |
Nommer | 130 |
Fase | β-fase |
Selkonstantes | 448,03pm; 743,9pm; 412,09pm[2] |
Ruimtegroep | Pnma |
Nommer | 62 |
Strukturbericht | C23 |
Fase | γ-fase |
Selkonstantes | 724,73(4)pm; 407,04(2)pm [3] |
Ruimtegroep | P62m |
Nommer | 189 |
Strukturbericht | C22 |
Smeltpunt | 1850 °C[2] |
Kookpunt | |
Digtheid | (X-straaldigtheid) 7,43 [g/cm3] (α); 8,07 [g/cm3] (β); 8,13 [g/cm3] (γ)[3] |
Oplosbaarheid | |
ΔfHɵ | -521±8 [kJ/mol]; β: -519,7±8,0 [kJ/mol] @298,25K[4] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Uraan(IV)sulfied of uraandisulfied is 'n verbinding van uraan in sy 4+ oksidasietoestand met swael met die formule US2.
Kristalstruktuur
wysigDie stof kristalliseer in drie modikasies:[3]
- α-US2 het 'n tetragonale struktuur met ruimtegroep P4/ncc [2]
- β-US2 kristalliseer in die ortorombiese cotunniet-(PbCl2)-struktuur. Dit is C23 in die strukturbericht-klassifikasie.[5]
- γ-US2 kristalliseer in die heksagonale hersiene anti-Fe2P-struktuur, C22 in die strukturbericht-klassifikasie. [6]
γ-fase
wysigDie γ-fase het die hoogste digtheid en is dalk 'n hoëdrukfase, wat onder kameromstandighede metastabiel is.
Die kristalstruktuur bestaan uit driehoekige prismas van chalkogeenatome wat die uraanatome omring. Hulle is drievoudig gekapt, waardeur die U-koördinasie negevoudig is Die prismas rondom die U(1)-atome deel hul basiese driehoekige vlakke met die prismas bo en onder en vorm prisma-kettings langs die c-as. Hulle word verbind deur hul rande parallel met c te deel. 'n Driedimensionele netwerk ontstaan met seskantige tonnels, waarin U(2)X(1)6-prismas ingevoeg word. Hulle vorm self ook kettings langs [001] wat egter van mekaar geïsoleer is. Die prismas rondom U(2) is met c/2 na dié rondom U(l) verskuif.[3]
Geïsoleerde molekules
wysigUS2-molekules is deur laserablasie van die vaste materiaal en reaksie van die elemente tydens kondensasie in vaste argon vervaardig. Dit gee dieselfde IR-absorpsies as vroeëre reaksies van U-atome met swaeldamp. Die antisimmetriese strekmodus van US2 verskuif van 438,7 cm–1 in vaste argon na 442,3 cm–1 in vaste neon, wat wys dat dieselfde elektroniese toestand in beide matriksomgewings vasgevang is. Digtheid-funksionale berekeninge (DFT) vind 'n gebuigde (3B2)-grondtoestand vir die US2-molekule. [7]
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 "uranium disulfide". Guidechem.
- ↑ 2,0 2,1 2,2 2,3 2,4 2,5 L.R. Morss, Norman M. Edelstein, Jean Fuger, Joseph J. Katz (2010). The Chemistry of the Actinide and Transactinide Elements (Set Vol.1-6): Volumes 1-6. Springer Science & Business Media. ISBN 9789400702110.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ 3,0 3,1 3,2 3,3 H. Kohlmann; H. P. Beck (1997). "Synthesis and Crystal Structure of the y-Modifications of US2 and USe2". Z. anorg. allg. Chem. 623: 785–790.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ J.L. Settle, P.A.G. O'Hare (1984). "Thermochemistry of inorganic sulfur compounds III. The standard molar enthalpy of formation at 298.15 K of US1.992 (β-uranium disulfide) by fluorine bomb calorimetry". The Journal of Chemical Thermodynamics. 16 (12): 1175–1180. doi:10.1016/0021-9614(84)90189-7.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ "Cotunnite (PbCl2, C23) Structure: A2B_oP12_62_2c_c". Aflow.
- ↑ "Revised Fe2P (C22) Crystal Structure: A2B_hP9_189_fg_bc". Aflow.
- ↑ Andrews, L., Wang, X., Liang, B., Ruipérez, F., Infante, I., Raw, A.D. and Ibers, J.A. (2011). "Matrix Infrared Spectroscopy and a Theoretical Investigation of SUO and US2". Eur. J. Inorg. Chem.: 4457–4463. doi:10.1002/ejic.201100561.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)