VSK Osterholz-Scharmbeck

VSK Osterholz-Scharmbeck

Volledige naam Verein für Sport und Körperpflege
Osterholz-Scharmbeck von 1848 e. V.
Stigtingsdatum 1848
Tuisveld Waldstadion,
Osterholz-Scharmbeck
Kapasiteit 2 000
Kompetisie Oberliga Noord

VSK Osterholz-Scharmbeck is 'n sportklub uit Osterholz-Scharmbeck in die deelstaat Neder-Sakse in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling.

Die klub het ontstaan deur 'n reeks samesmeltings tussen Scharmbecker-Osterholzer Turnverein/Scharmbecker Turnerbund von 1848, Turnverein „Gut Heil“ Osterholz , Pyramidenclub Osterholz „Frisch auf“, Arbeiter-Turn- und Sportverein Osterholz-Scharmbeck en die sokkerklub Fußballverein Preußen 09. Voor die samesmelting met Preußen 09 het die klub nie sokker aangebied nie. In die 1930’s was die klub bekend as Sportverein Preußen 09 Osterholz-Scharmbeck en dis later herdoop na Spielvereinigung Osterholz-Scharmbeck, vormals Preußen 09. Na die Tweede Wêreldoorlog is die klub deur die Geallieerdes ontbind, maar dis weer in Februarie 1946 herstig as Verein für Sport und Körperpflege Osterholz-Scharmbeck, die huidige naam.

Die klub speel sedert 2006 in die Oberliga Noord. Behalwe sokker, bied die klub ook heelwat ander sportsoorte, insluitend die binneshuise sportsoort prelbal.

Onlangse ligaposisionering

wysig
  • 2002-03 (VI) Landesliga 1ste
  • 2003-04 (V) Verbandsliga Neder-Sakse Oos 3de
  • 2004-05 (V) Verbandsliga Neder-Sakse Oos 4de
  • 2005-06 (V) Verbandsliga Neder-Sakse Oos 1ste
  • 2006-07 (IV) Oberliga Noord 14de
  • 2007-08 (IV) Oberliga Noord

Eksterne skakels

wysig
Oberliga Noord 2007/08-seisoen

Altona 93 - ASV Bergedorf 85 - Eintracht Braunschweig II - BV Cloppenburg - Hannover 96 II - TuS Heeslingen - SV Henstedt-Rhen - Holstein Kiel - SV Lurup - VfB Lübeck II - SV Meppen - SV Eintracht Nordhorn - FC Oberneuland - VfB Oldenburg - VfL Osnabrück II - VSK Osterholz-Scharmbeck - FC St. Pauli II - SV Wilhelmshaven