Vaalhoekrivier
Die Vaalhoekrivier is 'n klein sytak van die Saalboomrivier en Kraairivier in die noordooste van die Oos-Kaap. Dit ontspring in die Drakensberg net noord van die Otto du Plessis-pas (suidwes van Barkly-Oos) en is in die opvanggebied van die Oranjerivier.
Vaalhoekrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Kraairivier→Oranjerivier |
Monding | Saalboomrivier |
Oorsprong-hoogte | 1688 m |
Koördinate: 31°2′35″S 27°28′16″O / 31.04306°S 27.47111°O |
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Vaalhoekrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Sien ook
wysigVerwysings
wysig Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.