Valladolid
Valladolid (Spaans: [baʎaðoˈlið], ) is die hoofstad van Kastilië en León (Spanje) met 'n bevolking van 299 265 in 2020. Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Spanje |
Administratiewe gewes | Kastilië en León |
Provinsie | Valladolid |
Koördinate | 41°39′N 4°43′W / 41.650°N 4.717°W |
Stigting | 1072 |
Oppervlak | |
- Totaal | 197,47 vk km |
Hoogte bo seevlak | 698 m |
Bevolking | |
- Totaal (2020) | 299 265 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 500/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Óscar Puente (PSOE) |
Amptelike webwerf | valladolid.es |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Valladolid.
- (en) Toerisme-inligting oor Valladolid op Wikivoyage
- (es) Amptelike webwerf