1072
jaar
1072 |
◄ | 10de eeu | ◄11de eeu► | 12de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1067 | 1068 | 1069 | 1070 | 1071 | ◄ 1072 ► | 1073 | 1074 | 1075 | 1076 | 1077 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1072 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1072 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 72ste jaar van die 11de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
wysig- Na die tweede aanval deur Slawiese krygers uit die ooste word die biskop se setel van Hamburg na Bremen verskuif.
- Koning (later keiser) Hendrik IV bevorder Wibert van Ravenna (later Teenpous Clemens III) tot aartsbiskop van Ravenna.
Geboortes
wysigSterftes
wysig- Onbekend – Teenpous Honorius II.
- Onbekend – Romanos IV, keiser van die Bisantynse Ryk (* 1030)