Vals-wag-'n-bietjie
plantspesie
(Aangestuur vanaf Valswag-'n-bietjie)
Die vals-wag-'n-bietjie (Ziziphus rivularis) is 'n struik tot middelgroot boom wat in Suid-Afrika op klipperige plekke en langs waterlope in die Lebomboberge voorkom. Die spesie is ook inheems in Eswatini en Mosambiek. Die boom lyk baie soos die blinkblaar-wag-'n-bietjie maar het geen dorings nie.
Vals-wag-'n-bietjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | Z. rivularis
|
Binomiale naam | |
Ziziphus rivularis Codd, (1958)
|
Die plant se FSA-nommer is 448.[1][2] In Engels staan die plant as die False buffalo-thorn bekend.[2]
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
- ↑ 2,0 2,1 Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 153. ISBN 978-1-77007-759-1.
Bronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online