Vangueria proschii

Plantspesie

Die rivierwildemispel (Vangueria proschii) is 'n boom wat inheems is in Angola, Botswana, Namibië, Zambië en Zimbabwe.

Rivierwildemispel
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Rubiaceae
Genus: Vangueria
Spesie:
V. proschii
Binomiale naam
Vangueria proschii
Briq., (1903)
Sinonieme
  • Vangueria lasioclados K.Schum.
  • Vangueria rupicola Robyns

Die boom se FSA-nommer is 702.4.[1]

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig