Vantasseliet
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Vantasseliet | |
---|---|
Vantasseliet vanaf België. | |
Formule | Al4(PO4)3(OH)3 •9H2O |
Kleur | Wit |
Streep | Wit |
Glans | Pêrelagtig |
Hardheid | 2 – 2.5 (Mohs) |
Kristalsisteem | Ortorombies |
Eenheidsel | a = 10.52 Å, b = 16.54 Å c = 20.37 Å; Z = 8 |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Vantasselite is ‘n seldsame aluminium fosfaatmineraal met ‘n chemiese formule Al4(PO4)3(OH)3 •9H2O. Dit kristalliseer in die ortorombiese stelsel, het 'n wit kleur, 'n hardheid van 2 tot 2,5, 'n wit streep en 'n pêrelagtige glans. [1]
Dit kom voor in 'n kwartsiet steengroef noord van Bihain, België, en is die eerste keer in 1987 beskryf, en na die Belgiese mineraloog René Van Tassel vernoem. [1][2]
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 "Vantasselite" (PDF) (in Portugees). Mineral Data Publishing. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 24 Februarie 2012.
- ↑ "Vantasselite Mineral Information and Data" (in Engels). Mindat.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Mei 2019.