Vauxhall
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Vauxhall [ˈvɒks.ɔːl] is 'n gemengde sake- en woonbuurt in Sentraal-Londen wat administratief onder die London Borough of Lambeth val. Nog tot in 1889, toe die Graafskap Londen (County of London) gevorm is, het Vauxhall deel uitgemaak van die graafskap Surrey.
Vauxhall | |
---|---|
Voorstad | |
Vauxhall-brug in 2008 | |
Koördinate: 51°29′25″N 0°07′09″W / 51.49028°N 0.11917°W | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land | Engeland |
Graafskap | Groter Londen |
Borough | Lambeth |
Tydsone | UTC±00:00 (MGT) |
• Somertyd | UTC+01:00 (BST) |
Poskode | SE1, SE11 |
Skakelkodes | 020 |
Die buurt het sy naam aan 'n kiesafdeling van die Britse Parlement verleen wat die hele Stockwell en dele van Brixton en Clapham in die suide insluit, en aan die motorvervaardiger Vauxhall Motors wat hier gestig is.