Veenendaal
Veenendaal is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Utrecht. Veenendaal is sentraal in Nederland geleë aan die Utrechtse Heuwelrug en die Gelderse-vallei. Die stad tel 63 017 inwoners (1 November 2012, bron: CBS) en het 'n oppervlakte van 19,81 km² (waarvan 2,30 km² water is). Veenendaal het baie Protestantse (hoofsaaklik Gereformeerde) denominasies.
Veenendaal | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Uitsig oor Veenendaal | |
Ligging van Veenendaal-munisipaliteit in Utrecht | |
Koördinate: 52°01′00″N 5°33′00″O / 52.01667°N 5.55000°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Utrecht |
Regering | |
• Burgemeester | Piet Zoon (VVD) |
Oppervlak | |
• Totaal | 19,81 km2 (7,65 vk. myl) |
• Land | 19,60 km2 (7,57 vk. myl) |
• Water | 0,21 km2 (0,08 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 62 849 |
• Digtheid | 3 207/km2 (8 310/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (MET) |
• Somertyd | UTC+2 (MEST) |
Poskode | 3900 - 3907 |
Skakelkodes | 0318 |
Webwerf | www.veenendaal.nl |
Veenendaal werk nou saam met die munispaliteite van Rhenen, Wageningen, Ede, Barneveld, Nijkerk, Scherpenzeel en Renswoude in streeksverband as "Regio FoodValley".
Bekende boorlinge
wysig- Stef Bos (1961), sanger
Galery
wysig-
Veenendaal se Gereformeerde Kerkgebou
-
'n Toring in die straat
-
'n Windmeul in Veenendaal
-
Bernard van Kreelpoort
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal. |