Vepr
Vepr
Vaartuig klas | Akula |
---|---|
Land | Rusland |
Land van oorsprong | Rusland |
Operateur | Russiese Vloot, Sowjet Vloot |
Vervaardiger | Sevmash |
Vepr (K-157) (Russies: Вепрь, Afrikaans: Wilde beer) is 'n duikboot wat deel vorm van die Russiese kernaangedrewe duikbootprojek 971 Schuka-B Akula-II.
Die boeg is op 16 Junie 1990 deur Sevmash gelê en die boot is op 10 Desember 1994 te water gelaat. Op 25 Desember 1995 is die boot operasioneel in diens geneem. Vepr se tuishawe is Gadzhievo.