Vepris is 'n genus van plante in die Rutaceae-familie. Dit bestaan uit 90 spesies, en kom meestal voor in tropiese Afrika, Madagaskar, die Maskareense Eilande en tot 'n minder mate in Arabië en Indië.[1][2]

Vepris
Foliage of Vepris lanceolata
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Rutaceae
Subfamilie: Zanthoxyloideae
Genus: Vepris
Comm. ex A.Juss[1]
Sinonieme[1]
  • Araliopsis Engl.
  • AsaphesDC.
  • AspidostigmaHochst.
  • ComoroaOliv.
  • DiphasiaPierre
  • DiphasiopsisMendonça
  • HumblotiodendronEngl.
  • OriciaPierre
  • OriciopsisEngl.
  • TecleaDelile
  • TecleopsisHoyle & Leakey
  • ToddaliopsisEngl.

Spesies

wysig

Sedert September 2021 aanvaar Plants of the World Online die volgende spesies:[1]

Verwysings

wysig