Verhaal van Ragnar Lodbrok
Die Verhaal van Ragnar Lodbrok (Oudnoors: Ragnars saga loðbrókar) is 'n Yslandse legendariese saga uit die 13de eeu oor die Wikingheerser Ragnar Lodbrok. Dit is deel van die manuskrip van die Völsunga saga, waarop dit volg.
Inhoud en konteks
wysigDie verhaal dek die oorsprong van Aslaug, Ragnar se poging om die hand te wen van Thora Borgarhjortr, sy latere huwelik met Aslaug, die dade van hulle seuns (en Aslaug) op die slagveld en Ragnar se moord deur koning Aelle van Northumbria.[1]
Die saga se bronne sluit in Adam van Bremen en Saxo Grammaticus, met wie se beskrywing in Gesta Danorum hy baie ooreenstem wat betref Ragnar se poging om Thora se hand te wen, sy huwelik met Aslaug en die dade van hulle seuns.
Verwysings
wysig- ↑ McConnell, Winder (2013). The Nibelungen Tradition: An Encyclopedia. Routledge. pp. 77–78. ISBN 978-1136750199.
Bibliografie
wysig- Schlauch, Margaret (1978). The saga of the Volsungs: the saga of Ragnar Lodbrok together with the Lay of Kraka. New York: Ams Press. ISBN 978-0404147044.
- Waggoner, Ben (2009). The Sagas of Ragnar Lodbrok. New Haven, CT: Troth Publications. ISBN 978-0578021386.
Skakels
wysig- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.