Viktor Dyk
Tsjeggiese digter, prosaskrywer, dramaturg, politikus en politieke skrywer (1877-1931)
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Viktor Dyk (* 31 Desember 1877 in Pšovka u Mělníka, Tsjeggië, † 14 Mei 1931 op die eiland Lopud in Joego-Slawië) was 'n Tsjeggiese digter, roman- en dramaskrywer en politikus.
Viktor Dyk | |
---|---|
Viktor Dyk omstreeks 1917 | |
Gebore | 31 Desember 1877 Pšovka u Mělníka, Koninkryk Boheme, Oostenryk-Hongarye (tans Tsjeggië) |
Sterf | 14 Mei 1931 (op 53) Lopud, Joego-Slawië (tans Kroasië) |
Nasionaliteit | Tsjeggo-Slowakye |
Beroep | Digter, politikus, dramaturg, prosaskrywer, joernalis |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Viktor Dyk.