Vilvoorde
stad en munisipaliteit in die Belgiese provinsie Vlaams-Brabant
Vilvoorde (Frans: Vilvorde) is 'n stad en munisipaliteit in die Belgiese provinsie Vlaams-Brabant. Die stad is noord van Brussel geleë met 'n bevolking van 45 495 in 2020.
Vilvoorde is 'n nedersetting wat aan die Nederlandstalige Vlaamse Gewes behoort; 'n derde van die inwoners is Franstalig.
Boorlinge
wysig- Alexander De Croo, Eerste Minister