Voetpadhoogte

bergpas in Suid-Afrika

Voetpadhoogte is ‘n bergpas in die omgewing van Murraysburg in die Wes-Kaap en bereik ‘n hoogte van 1430 m bo seespieël.[1]

Die hoogte is op die R63-pad so ‘n 40 km van Murraysburg en ‘n 50 km van Graaff-Reinet. Dus is dit amper op die grens tussen die Wes- en die Oos-Kaap en net oos van die Jim Symingtonbrug (gebou 1960) oor die Buffelsrivier. Op dieselfde roete is die Van Ryneveldpas, die Oubergpas en die Rooikranshoogte.

LET WEL

wysig

Hierdie pas is tussen Murraysburg en Graaff-Reinet en NIE in die Suid-Kaap nie.


Lees ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. "Voetpadhoogte (P1599) - Mountain Passes South Africa". www.mountainpassessouthafrica.co.za (in Engels). Besoek op 13 September 2024.

Bibliografie

wysig
  • samountainpasses.co.za