Vrugteslaai
'n Vrugteslaai is 'n slaai wat bestaan uit blokkies van allerhande soorte (vars) vrugte.
Algemene vrugte in vrugteslaai is onder andere: papaja, pynappel, appel, peer, piesang, nartjie, kiwivrug, spanspek, aarbei en lemoen.[1][2][3]
Terwyl 'n slaai dikwels as bykos geag word, word 'n vrugteslaai gewoonlik as 'n nagereg of ontbyt geëet.
Verwysings
wysig- ↑ "Watermelon Salad: A Different kind of fruit salad". Watermelon Salad. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 April 2012. Besoek op 21 April 2012.
- ↑ Barroll, M.L.H. (1913). Around-the-world Cook Book: The Culinary Gleanings of a Naval Officer's Wife. Century Company. p. 178. Besoek op 22 Desember 2017.
- ↑ "Very Basic Fruit Salad" (in Engels). Food.com. 10 Maart 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Januarie 2020. Besoek op 21 April 2012.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Vrugteslaai.
- Geskiedenis van vrugteslaai