Waaieraalwyn
plant spesie
Die waaieraalwyn (Kumara plicatilis), voorheen Aloe plicatilis, is 'n boom wat hoort tot die aalwynfamilie Asphodelaceae en blom vanaf Augustus tot Oktober. Die boom is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor in Franschhoekberg tot by die Elandskloof in die noorde. Die blomme is skarlaken van kleur en die boom word tot 5 m hoog.
Waaieraalwyn | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | K. plicatilis
|
Binomiale naam | |
Kumara plicatilis (L.) G.D.Rowley, (2013)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 29.6[1]. In Engels staan die plant bekend as die Franschhoek aloe.
Galery
wysigSien ook
wysigVerwysings
wysigBronne
wysig- REDLIST Sanbi
- PlantZAfrica
- Plants of the World Online
- Fotogids tot die Veldblomme van Suid-Afrika, John Manning, Briza Publikasies, ISBN 978 1 920217 01 3
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Waaieraalwyn.