Waboomsrivier (Koue Bokkeveld)
- Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Waboomsrivier (dubbelsinnig)
Die Waboomsrivier is 'n rivier wat in die Wes-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit ontspring in die berge van die Koue Bokkeveld waarna dit suidwaarts vloei totdat dit in die dorp Prince Alfred Hamlet in 'n reservoir vloei. Dit is in die opvanggebied van die Wes-Kaapse Olifantsrivier.
Waboomsrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Monding | Prince Alfred Hamlet |
Monding-hoogte | 534 m |
Koördinate: 33°16′9″S 19°19′4″O / 33.26917°S 19.31778°O |