Wagneriet is 'n mineraal, 'n gekombineerde fosfaat en fluoried van yster en magnesium, met die chemiese formule (MgFe)2PO4F. Dit kom voor in pegmatiet wat geassosieer word met ander fosfaatminerale. Dit is vernoem na Franz Michael von Wagner (1768–1851), 'n Duitse mynbeampte.

Wagnerite

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig